Seite 1 von 1

Handel: Die Dors Delwer

Verfasst: So 21. Jul 2024, 12:03
von Manie Bosman
Bild

Die Dors Delwer wurde 1870 für durstige Diamantensucher errichtet und ist damit die älteste Kneipe in Vryburg. Die Speisekarte bietet landestypische Gerichte zu erschwinglichen Preisen.

Die Küche ist täglich von 9 bis 21 Uhr geöffnet. Frühstück gibt es bis 11 Uhr.

Bild
Foto: Tyrone Adams (CC BY-ND 2.0)

Die Dors Delwer

Verfasst: So 21. Jul 2024, 12:06
von Manie Bosman
Spyskaart

ONTBYT

Dagbreek · Ð 6.50
2 eiers, 2 repies spek, 1 roosterbrood, 1 tamatie, 1 porsie skyfies

Omelet · Ð 4.50
2 eiers met kaas ingesluit, 1 roosterbrood

STEAKS

300g Kruisskyf · Ð 11.00

500g kruisskyf · Ð 14.00

500g T-Been · Ð 13.00

SOUSE

Peper, Sampioen, Roomknoffel, Kaas · Ð 2.50

BYKOSSE

Skyfies met geheime speserye of Pap en sous · Ð 3.00

Uieringe of Kapokaartappels · Ð 3.00

Braaibroodjie · Ð 3.50

BURGERS

Tradisionele Burger · Ð 10.00
Skyfies met geheime speserye en uieringe

Kaasburger · Ð 11.00
Skyfies met geheime speserye en uieringe

NAGEREGTE

Brownie met Roomys · Ð 6.00

Malvapoeding met Roomys · Ð 6.00

Roomys met Sjokoladesous · Ð 5.00

Melkskommel · Ð 5.00

Die Dors Delwer

Verfasst: So 21. Jul 2024, 12:07
von Manie Bosman
Drankies

WARM DRANKIES

Tee · Ð 2.50

Koffie · Ð 3.00

Cappuccino · Ð 3.50

Macchiato · Ð 3.50

Warm Sjokolade · Ð 3.50

KOELDRANKIES

Cola · Ð 3.00

Limonade · Ð 2.50

Lemoensap · Ð 2.50

Tonic Water · Ð 2.50

Stil Water (350ml) · Ð 3.00

Stil Water (750ml) · Ð 4.50

BIER

Tapbier (500ml) · Ð 6.00

Lager (330ml) · Ð 4.00

Amber (330ml) · Ð 4.00

Donker (330ml) · Ð 4.00

Witbier (330ml) · Ð 4.50

STERK DRANKIES

Brandewyn · Ð 2.50

Wodka · Ð 3.50

Rum · Ð 4.50

Whisky · Ð 3.00

WYNE

Witwyn (750ml) · Ð 25.00

Rooiwyn (750ml) · Ð 35.00

Rosé (750ml) · Ð 25.00

Vonkelwyn (750ml) · Ð 40.00